tag:blogger.com,1999:blog-2658470041883277753.post857797031365488446..comments2020-07-26T01:55:53.094-07:00Comments on Past and Present: My stubborn Diabetic Husband ...Past and Presenthttp://www.blogger.com/profile/07336806055365060300noreply@blogger.comBlogger4125tag:blogger.com,1999:blog-2658470041883277753.post-9989627164779557462010-08-01T17:05:40.449-07:002010-08-01T17:05:40.449-07:00Ek is bly om te hoor hy voel beter, maar ja, '...Ek is bly om te hoor hy voel beter, maar ja, 'n mens moet vir jouself besluit om 'n gesonder lewenstyl te volg. Jy kan die perd tot by die water lei, maar jy kan hom nie maak drink nie! LOL.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2658470041883277753.post-83460886707710743912010-07-29T01:52:08.465-07:002010-07-29T01:52:08.465-07:00Baie sterkte.... 'n man kan nogal 'n baie ...Baie sterkte.... 'n man kan nogal 'n baie moeilik pasient wees, as hulle net weet hoe mens vir hulle om gee.... maar ai kan ook tog so harkoppig wees.Cecilehttps://www.blogger.com/profile/00622101638890631191noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2658470041883277753.post-27058977156345696162010-07-23T15:29:57.874-07:002010-07-23T15:29:57.874-07:00Hi Paula, ek dink regtig mans vind dit baie moieli...Hi Paula, ek dink regtig mans vind dit baie moielik om so 'n gesonde lifestyle te hou, en in ons geval het hy so gekla oor gesonde kos dat ons maar net opgegee het, en hy dink hy kan maar aangaan soos hy wil, en oefen wil hy ook nie. George was vir 'n lang tyd net op pille maar die laaste jaar is hy nou op insulin inspuitings. Hy word gou moeg en kan baie dae nie 'n voldag fisiese werk insit nie. Hulle sukkel om die regte dose te kry wat hy nodig het. Ag miskien moet jy maar vir Koos die post wys dalk help dit.<br />Groete RinaPast and Presenthttps://www.blogger.com/profile/07336806055365060300noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2658470041883277753.post-19485097827614635132010-07-23T08:33:46.867-07:002010-07-23T08:33:46.867-07:00Manlief is ook 'n tipe 2 diabeet .. het dit to...Manlief is ook 'n tipe 2 diabeet .. het dit toevallig uitgevind met 'n bloedtoets toe hy 'n polis wou uitneem. Het ook in die begin reg geeet, maar nou steek hy sjokelade weg en eet skelm in die aand .... is raad op met die man! Sterkte vir julle!Paulahttps://www.blogger.com/profile/06193824021247565799noreply@blogger.com