Posted on Twisted Sisters 18 Dec2009.
En daar reen dit mos vanoggend, en dit drizzle nou nog saggies daar buite. Ek het geploeg en saad gegooi so in gister se hitte. Nou is Ek ook baie dankbaar vir die reen want daar sonder kon die fire manne nou nog gesukkel het om daardie groot vure dood te kry. Dit het gebrand so 40km hier vandan jy kon dit ruik.
Gister was dit oor die 42 buite, die catte het met oop bekkies gesit, vir die hoender het ek die grond in hul hokke natgespuit en gereelt water verander. Daisy het maar daar langs die volksie gele ... Almal het gevrek van die hitte.
Toe begin die weerlig en donderslaai, maar die reen nie hier in Mulgoa nie, verder af in die straat staan die polle water ...... Manlief kom huis toe so 3 uur, dis nou 'n wonderwerk dat hy die gemaak het, want hy het mos die pin no vergeet vir die petrol card vir diesel ingooi en het maar gebid hy maak die huis. (Ons haak maar die sleepwa met die kubbus tank vir water gaan haal daar by die villiage rural fire plek. En spuit maar met die tuinslang nat.)
Kyk ek gee op, wat gaan van my man word eendag. Vanmiddag gaan trek ek geld om die huur te betaal by die Nab en loop oor die straat en bank dit weer by die Common Wealth. Seg hy mos nou fill jy nie eers 'n vorm in nie?! Hy gee maar sy salaris elke week vir my dan moet ek maar doen wat nodig is.
Het ek julle al vertel van my volksie, ek werk mos daar by die servo, find mos uit van 'n wrecker wat volksies het, gaan kyk ook sommer. Daar staan sy met haar baby crap mostert sonder oe en haar binnegoed wil nie meer werk nie gesies, die kerel wil nog $400 vir haar he. Daar besluit ek sy's myne. Betaal hom ook sommer en reel vir 'n towtruck pannelbeater toe. Om 'n lang storie kort te maak Vandag sit sy in haar mooi cremesoda kleur daar onder die afdak met 'n bersie oor haar ronde rug en hou Daisy geselskaap. Julle sal maar vir my moet kans gee om oor haar te skryf as julle meer wil weet. (en my skoonpa se sondes), daar is nou 'n storie hoor.
see ya Rina_________________
A little chance to do some painting
-
A friend posted a back to school photo of her and her mini me. It was a
perfect little snapshot of joy. I loved it so much, I just had to do a
quick mixed ...
1 year ago