An Old Irish Blessing ... May the road rise up to meet you.May the wind always be at your back.May the sun shine warm upon your face,and rains fall soft upon your fields.And until we meet again,May God hold you in the palm of His hand.

"It is said some lives are linked across time. There are certain people connected by an ancient calling that echoes through the ages....destiny."

Life is a fleeting moment. Why live life in moderation and control when it lasts so short a time. Love until you drown in the happiness, laugh until the air you breath escapes you, cry until your tears are dry and live like the next second death will take your soul. Life is yours to live, and live it you must, not in the fear of what is to come next. That Next Place is waiting for you. It waits, in the hope that you will come fulfilled and ready, not in longing and regret.

Thank You For Being a FRIEND!*°•.¸☆ ★ ☆¸.•°*”˜˜”*°•.¸☆♥Ƹ̵̡Ӝ̵Ʒ..•°*"˜ ☆ ¸..•´¨¨)) -:¦:-.(ړײ)/       ¸.•´….•´¨¨)).«▓       ((¸¸.•´ ¸.•´.-:¦:-. ╝╚ ….. ... `♥♪♫-´¯

Wishing you a wonderful new week..Like little birds, we only fly when we get shaken out of our nests; and develop the strongest wings only when we try them against the wind. The dove in a fable, was perturbed because the wind ruffled its feathers, but without that air it could neither soar nor live. In struggle, it is prudent to not wish away every opposition. It is better to meet and master our difficulties that faith can be made stronger through conflict.~Leroy Brownlow~With much love allways

Wednesday, August 22, 2012

God's Creature ... Angel

I called you Angel,black with a white bib and socks you are God's creature cause there must be a reason you come into our lives is it you need us more finally after weeks you let us touch you you lead the way, we follow a little closer everyday a little more trusting today I got close enough to feel what is surely growing inside a bellyfull of kittens Is this why they throw you away? the Christmas present now unwanted? They are to blame All it took, was a quick trip to the vet could have been so different now we just wait for the day you give birth Welcome Angel

Saturday, August 4, 2012

Kind wees .... deur Tinus Fourie

Tinus Fourie Aan al die “kinders” wat die 1930’s tot 1970’s oorleef het! Eerstens het ons die rokery en drinkery van ons moeders oorleef terwyl hulle swanger was. Hulle het aspiriene gedrink, blou kaas en vis uit ‘n blik ge-eet en is nooit getoets of hulle diabeties was nie. Na al die trauma was ons in ons bedjies gesit op ons magies in ‘n kot wat oorgetrek was met helder kleurige lood basis verf. Ons het geen “kindvaste” deksels of proppe op medisyne bottles, deure of kaste gehad nie en geen kopskerms gedra as ons fietry nie… Om nie te praat van die risiko’s toe ons duim gery het nie. As kleuters en kinders kon ons agter op die sitplek sit sonder veiligheids stoele, veiligheidsgordels of lugsakke. Om agter op die bakkie te ry was groot pret en ons het water uit die tuinslang gedrink en nie uit bottels nie. Ons het ons koeldrankies met vier vriende gedeel uit een bottel en niemand is dood daarvan nie. Ons het sjokoladekoek en wit brood geëet met regte botter en “kool aid” met suiker gemaak om te drink, maar ons was nie oorgewig nie want….. ONS HET ALTYD BUITE GESPEEL! Ons het die huis verlaat in die oggend vroeg en het heeldag gespeel. Solank ons terug was as die straatligte aankom of voor die kerse aangesteek was. NIEMAND kon ons kontak deur die dag nie en ons het almal veilig teruggekeer huistoe. Ons het ure spandeer deur kaskarre te bou uit afval hout en yster en het dan teen die steilste bulte afgejaag, net om uit te vind ons het vergeet van die brieke. Nadat ons ‘n paar keer die kaskar omgegooi het en tussen die bosse ingejaag het, het ons geleer om die probleem op te los. Die dogtertjies het die rokkies in hul broekies gesteek om ook in al die prêt te kon deel en niemand het iets daarvan gedink nie. Seksuele molestasie was nie aan ons bekend nie en tiener swangerskappe was nie van gehoor nie. Ook was daar nie tyd vir dwelms nie want ons ouers het nog genoeg vir ons omgegee om ons boude aan die brand te klits as ons iets ongehoords sou probeer doen. Sondae het ons almal ons beste kleertjies aangetrek en kerk toe gegaan. GEEN verskonings om tuis te bly was aanvaarbaar nie. Braaivleis en partytjies op Sondae was uit. Ons het geweet wat “ses dae moet jy arbei en al jou werk doen en die sewende dag moet jy rus” beteken. Daar het ons geleer van liefde, respek, hoe om God te vrees en te vertrou. Dat vaders en moeders ge-eer moet word en ons monde met seep uitgewas SAL word wanneer ons vloek of teëpraat. Boeke vat saans na ete was ‘n werklikheid en ons almal het aandagtig geluister want vrae is gevra oor die stukkie wat gelees was. Ons was ook geleer hoe om elke aand voor ons bedjies te kniel en te bid. Ons het nie “playstations”, “ninetendo’s”, “X boxes”, “wii”, of enige video speletjies gehad nie.. “Shopping” vir ontspanning was nie aan ons bekend nie, en “label” klere was toe ook nog nie eers in “ China ” gemaak nie. Snobisme was ‘n galbitter vrug wat net in die Amasone “gegroei” het en sakgeld was “iets” wat net die Staatspresident van geweet het. Ook nie 150 TV kanale, DVD’s of video flieks, selfone, persoonlike rekenaars met internet, facebook of chatrooms nie… Ons het VRIENDE gehad… en as ons hulle gesoek het, het ons net buite toe gegaan. Ons het uit bome geval, was gesny en het bene gebreek en daar was geen geregtelike eise vir hierdie ongelukke nie. Ons het wurms en modderpasteie ge-eet en die wurms het nie vir altyd in ons geleef nie. Ons het windbukse en poppe gekry vir ons tiende verjaarsdag, speletjies opgemaak met stokke en tennisballe, ou komberse en peule en al het niemand ons gewaarsku dat dit kan gebeur nie, het ons min oë uit gesteek. Ons het met ons fietse gery of pop gespeel of sommer net geloop na ons vriende se huise, aan die deur geklop en sommer ingeloop en gesels. “oom” en “tannie” was nog aan die orde van die dag en “jy” en “jou” was net op rondloper honde van toepassing. Rugby en tennis spannetjies het proewe gehad en die wat nie die span gehaal het nie, moes maar vrede maak daarmee – Verbeel jou dit!! Ons het gereeld die bed natgemaak en ons ouers het ons ‘n pak slae gegee, nie na sielkundiges toe geneem nie omdat hulle nie geweet het wat om met ons te doen nie. Die gedagte om jou kinders by die polisiestasie te gaan uit borg het nie bestaan nie. Ouers was aan die polisie se kant! Sien, kinders was daai tyd nie gehoor, of gesien, in geselskap nie want die ouers was nie bang vir hul kinders nie! Tande tel was uit want ons het geweet hoe om te speel. Ons ouers en grootouers se grootste taak was definitief nie om ons te “entertain” nie. Terugpraat was die grootste euwel en ons ouers het nie toegelaat dat ons kinders hulle met mooi woordjies kon manipuleer nie. Ouers was nog ouers en kinders was nog kinders, en kinders het gedoen wat vir hulle gesê was. “Skoolsiekte” was nie toegelaat nie want ons ouers het geweet hoe om te “cope” met die daaglikse stres in hulle lewens. Al wanneer jy by die huis kon bly was wanneer jy half dood was. Termometers was ook nie onder jou tong of in jou oor geplaas nie…… Skoolsertifikate is aan almal uitgegee wat nooit afwesig was gedurende die jaar nie en snaaks genoeg, ons almal het altyd een gekry. Elke oggend was met gebed en sang ge-open en die oudste onnies het altyd die Bybelperiode aangebied. Seker omdat hulle die Bybel die beste geken het. Daardie generasie het van die beste risikovatters, problemoplossers en uitvinders OOIT geproduseer. Die laaste 50 jaar het bestaan uit ontploffings van uitvindings en nuwe idees. Ons het vryheid, verlies, sukses en verantwoordelikheid gehad en ons het GELEER hoe om dit te hanteer. As jy een van hulle was.. Baie geluk!!! Jy wil dalk hierdie deel met die wat gelukkig was om groot te word soos kinders, voordat prokureurs en regerings jou lewe “vir jou eie beswil” begin reguleer het. Terwyl jy besig is, Stuur die aan vir jou kinders sodat hulle kan sien hoe dapper (en gelukkig) hulle ouers was.