An Old Irish Blessing ... May the road rise up to meet you.May the wind always be at your back.May the sun shine warm upon your face,and rains fall soft upon your fields.And until we meet again,May God hold you in the palm of His hand.

"It is said some lives are linked across time. There are certain people connected by an ancient calling that echoes through the ages....destiny."

Life is a fleeting moment. Why live life in moderation and control when it lasts so short a time. Love until you drown in the happiness, laugh until the air you breath escapes you, cry until your tears are dry and live like the next second death will take your soul. Life is yours to live, and live it you must, not in the fear of what is to come next. That Next Place is waiting for you. It waits, in the hope that you will come fulfilled and ready, not in longing and regret.

Thank You For Being a FRIEND!*°•.¸☆ ★ ☆¸.•°*”˜˜”*°•.¸☆♥Ƹ̵̡Ӝ̵Ʒ..•°*"˜ ☆ ¸..•´¨¨)) -:¦:-.(ړײ)/       ¸.•´….•´¨¨)).«▓       ((¸¸.•´ ¸.•´.-:¦:-. ╝╚ ….. ... `♥♪♫-´¯

Wishing you a wonderful new week..Like little birds, we only fly when we get shaken out of our nests; and develop the strongest wings only when we try them against the wind. The dove in a fable, was perturbed because the wind ruffled its feathers, but without that air it could neither soar nor live. In struggle, it is prudent to not wish away every opposition. It is better to meet and master our difficulties that faith can be made stronger through conflict.~Leroy Brownlow~With much love allways

Saturday, March 20, 2010

Ons verk van die hitte, nou dans ek maar die "RainDance"

Posted on Twisted Sisters 18 Dec2009.

En daar reen dit mos vanoggend, en dit drizzle nou nog saggies daar buite. Ek het geploeg en saad gegooi so in gister se hitte. Nou is Ek ook baie dankbaar vir die reen want daar sonder kon die fire manne nou nog gesukkel het om daardie groot vure dood te kry. Dit het gebrand so 40km hier vandan jy kon dit ruik.

Gister was dit oor die 42 buite, die catte het met oop bekkies gesit, vir die hoender het ek die grond in hul hokke natgespuit en gereelt water verander. Daisy het maar daar langs die volksie gele ... Almal het gevrek van die hitte.

Toe begin die weerlig en donderslaai, maar die reen nie hier in Mulgoa nie, verder af in die straat staan die polle water ...... Manlief kom huis toe so 3 uur, dis nou 'n wonderwerk dat hy die gemaak het, want hy het mos die pin no vergeet vir die petrol card vir diesel ingooi en het maar gebid hy maak die huis. (Ons haak maar die sleepwa met die kubbus tank vir water gaan haal daar by die villiage rural fire plek. En spuit maar met die tuinslang nat.)

Kyk ek gee op, wat gaan van my man word eendag. Vanmiddag gaan trek ek geld om die huur te betaal by die Nab en loop oor die straat en bank dit weer by die Common Wealth. Seg hy mos nou fill jy nie eers 'n vorm in nie?! Hy gee maar sy salaris elke week vir my dan moet ek maar doen wat nodig is.

Het ek julle al vertel van my volksie, ek werk mos daar by die servo, find mos uit van 'n wrecker wat volksies het, gaan kyk ook sommer. Daar staan sy met haar baby crap mostert sonder oe en haar binnegoed wil nie meer werk nie gesies, die kerel wil nog $400 vir haar he. Daar besluit ek sy's myne. Betaal hom ook sommer en reel vir 'n towtruck pannelbeater toe. Om 'n lang storie kort te maak Vandag sit sy in haar mooi cremesoda kleur daar onder die afdak met 'n bersie oor haar ronde rug en hou Daisy geselskaap. Julle sal maar vir my moet kans gee om oor haar te skryf as julle meer wil weet. (en my skoonpa se sondes), daar is nou 'n storie hoor.
see ya Rina_________________

Friday, March 19, 2010

My Volla storie en skoonpa

Jare terug na my divorce, toe my seuns nog baie klein was (30yrs ago) vir Mr X nie onderhoud betaal nie maar net $40 elk 'n maand, suip dit eerder uit. Ek jag hom so dat hy maar uiteindelik vir my 'n ou volla gee, miskien die nuwe girlfriend se volla. Ek wat dit sommer en hy sign sommer die kinder af ook. so dis volla no 1. (ek is mal oor vollas)

Ek gaan kuier so bietjie by ou kerel (first love hoor)met 2 kleingoed en daar is hy so desperate vir 'n vrou, hy wat sommer my met 2 kleintjie en al. Skoonma is te bly want sy het geweet eendag is eendag.... Nou skoonpa is iets anders, nou praat ek sleg van die dood maar kan nie lieg nie, hy suip soos 'n vis en rook 2 pakkies 'n dag, behandel skoonma soos... nou het julle die prentjie.

ML en Ek besluit ons wil SWA toe vir werk by Tsumbe se myn, maar ons kan nie 2 karre wat nie, so ML reel by skoonouers dat volla daar onder die afdak staan vir 2 jr of tot ons dit in SWA kan kry. No problem seg hy. Na 'n paar maande kry ons 'n gelendheid om volla te vervoer, bel SOuers. Sorry boetie maar SP het dit verkoop vir spares en drank gekoop .... my hart wil gaan staan van kwaadword, speechless ek se jou. ML belowe om eendag weer vir my een te koop.

Ons trek Durban toe, en alles is reg, kinder geniet hulle skole en die lewe gaan maar aan. ML begin sy eie besigheid en doen so good hy koop vir my 'n rooi Merc met spoilers en wind dinges op die boot. Hy trade nogal my Toyota Cressida s/w in vir die Merc (alles vir 'n verrassing wanneer Ek, 3 kinders en my Ma terugkom van vakansie) Ek is glad nie happy nie!!! Hoe doen mens nou lift club met 'n Merc?

Toe kom ons OZ toe, koop sommer 'n ou Falcon S/W maar na 6 maande smash ek die ding. Nou trein ons dit maar, pla my net as ek groceries koop. Toe eendag sien ek 'n wit volla vir $2500 by die car yard, en ek koop haar. Ons ry die hele wereld vol, van Wagga Wagga toe Orange toe Barrington Tops en Dungog. Ek soek plaas en kyk waar ek wil koop eendag. Ons verken die plek behoorlik.

Ek praat met die manne daar bly die volla plek, hy sit 'n grooter engine vir my in en maak reg die vloerpanne.( Ons het die flintstone brieke begin gebruik met daardie gat in die vloer.) Ek ry van Hurstville na Dural 5 dae 'n week, my baas is so nice hy sit skoon vir my petrol in elke week.

Toe hoor ek mos van daardie babycrap volla daar by die wreckers, sonder oe en gesiesde engine. Ek kry haar so jammer en koop haar, laai haar op en vat haar panelebeaters toe. Hy probeer my druk vir so wynrooi kleur maar ek het cremesoda in my kop. Ek koop net karre boeke met buds in en sien 'n volla net soos ek myne wil he. Dis 'n lang projek die, hy probeer nog steeds sy wynrooi storie. Maar uitendelik is sy reg vir verf, en hulle sit alles mooi aanmekaar. Sy ry lekker op die towtruck na die volla winkel, daar maak hulle een volla van die twee, haal 'n paar goed af van die wit volla, sit haar engine in die ander .... Uit endelik is sy klaar met haar nuwe interior en sitplekke, mooi cremesoda geverf en nuwe exhaurst. Ek ry die hele wereld vol.

Ons word verplaas Albury-Wodonga toe en eendag ry ons nog so, toe kom so volla by ons verby en wragtig dis die volla in die tydskrif. Kan jy glo... dog eers iemand het my volla gesteel. Nou staan sy maar daar onder die afdak met 'n bersie oor haar rug sonder licence omdat ons 'n werks voertuig het en dan nog 'n ander kar. Daisy hou haar maar geselskaap as dit so warm word. Fluit fluit my storie is uit.

Until nexttime
Rina