Ag een van die dae gaan ek RSI kry van al die skryf hoor! en my kop is al siff gedink van al die dinge, maar hiers nog 'n storie wat die naweek gebeur het. En dan moet ek nog Daisy ekke 4 uur bottel gee so tussin alles deur.
Daar waar ons woon op Mulgoa se plaas is nie baie gras op die oomblik nie, die frost en geen reen die laaste 2 maande, is maar net halfde van die problem. Ander is daardie skape wat eet en eet en nie ophou eet nie. Ek gee droe ou brood van die bakery, skaap pellets by die sakke vol, hulle kry opgekreefde wortels, kool en selery, en luserne. Dan loop die mal vrou nog in die veld en trek bossies (fireweed skape vrek vir dit) uit by die emmers vol. En hulle is spek vet glo my!!
Nou is daar nog 'n stukkie gras waar hulle lekker groengrassies kan eet, so ons sit heining op Sondag op vadersdag. Nou is ons reg vir hulle, so 13 skape moet 'n hele ent aanstap na die grassies toe, slim dis nou ekke, kry 'n 1 lt icecream bakkie en maak so half vol met pellets. As skaap hoor daar's kos, dan hol hulle draad toe, en dan maak hulle net soos jy wil. So ons is by die 2 de hek uit, net een dom rammetjie vind nie die hek, wat 'n gesukkel met van een kant na die ander. Finally we on our way. Dis net skape om my, moet mooi trap of ek ploeg, soos hulle voor en om my hol.
Maar so bruin skaap besluit, as ek nou nie wil kos gee nie dan moet ek voel, en sy hap ook sommer my mooi ronde boud. Gelukkig die jean is styf en sy kry nie lekker vasbyt plek nie, ander het ek nou 'n paar tande merke gehad.. Ek kon dit anper nie glo, verwag 'n stamp, maar byt? Wonder of sy weet sy is een sonder 'n naam en gaan 'n lekker stew maak.
Vandag reen dit so 'n bietjie hier in Sydney, maar skaap kuier lekker en smul aan die groen grassies. So onder die sitrus en pruim bome.
Until next time Rina
A little chance to do some painting
-
A friend posted a back to school photo of her and her mini me. It was a
perfect little snapshot of joy. I loved it so much, I just had to do a
quick mixed ...
1 year ago
No comments:
Post a Comment