Posted: Thu Oct 29, 2009 3:54 pm Post subject: Mielies plant ...
Dagse Julle Mooi Mensies Dit gaan goed, net die ou knieg pla bietjie, authuritis of so iets.
Kyk geen mens kan groentetuin maak met diere nie. Manlief het vir my 'n heining gespan so rondom die groete tuin soday Miss Daisy nie alles opvreet nie en daardie groot hoender pote nie alles uit skrop nie. Hout bokse gemaak en mooi vol gemaak met mis en grond en gelevel met die hark. Die mielie pitte wat so mooi opgekom het was amper opgevret, maar gelukkig was daar nog 'n paartjies oor wat OK was. Ek het hulle getransplant in die nuwe bedding en goed natgemaak, en hulle survive mooi, hoor. En die boontjies is op, kon dit amper nie glo nie.
Laas naweek kom kuier Poppie en Nick met hulle two dogtertjies, hulle is ook van SA, Nick het mos daarby ons gebly vir 2 weke terwyl hy gehuis en gekar soek het, tyd vlieg en dis nou al amper 1 1/2 terug. Anyways sy Oom George net en dra net koekies sonder suiker vir hom aan. Ek en dogters kuier lekker in die tuin, ons plant bone so by die mielietjies en so 'n paar gem squash pitte. Hulle grou gatte vir die strawberries wat ek daar by Wombat se kant gekoop het. Daar so 'n oulikke kwekery daar vir herbs en saad. Nee nie Flowerpower nie!
Ag hulle kyk net hoenderjies en voer vir Daisy haar bottel. Wens julle kon daardie smiles sien. Hulle is weg met vars eiers en springbok se wors wat ons daar by African Delights gekry het. En 'n groot sak Tastic rys. Amper soos by Ma se huis ne. Ouma en Oupa kuier mos ook van SA hier by hulle op die oomblik maar gaan Januarie huis toe. Daardie Ouma Kan lekker Melktert en Vetkoek maak. Oom George maak skoon 'n vraat van homself, laas toe ons daar by hulle gekuier het.
Ag dis nou weer al nuus van die kant Lekker dag vir julle almal... Rina
Comments.

Chester you seem to enjoy that farm and the planting and the animals. Me, I'm a city girl and farming is not for me that's why I'm grateful for people like you. Different strokes for different folks - just shows you we are all different, but all a part of this TS family. Wombat
I love my gardening. Wombat, Have you been to that small nursery opp. the BP servo? I still want to go get a few cherry trees there.
Chester ek hoop maar jou diere gaan jou iets oorlos. Ek het eendag gelees dat vandag se kinders wat nooit op 'n plaas kom nie, nie eers mer weet waar kos werklik vandaan kom nie. Is dit nie hartseer nie? Ons almal het nog die kans gehad om iewers op 'n plaas te gaan kuier en dit te sien en beleef.. Retha
No, I haven't. Which BP servo?
The new Caltex is on the corner by African Delights(I used to work there many moons ago He he I was a servo chick, best job, they pay you to talk allday.) On round Corner rd, drive towards the roundabout on old Northern rd, on the right.
Hetha die tweejies kom kuier so elke 3 weke, laas het hulle vir my ornament paddatjies gebring, wat wag hou by die groente. Maandag /dinsdag behoort die kuikens te hatch, dan facebook ek Poppie net dan kom kyk hulle weer. Lyk my ek het nog "kleinkinders by gekry. Sal 'n pic opsit vir julle ook. My mannetjie plant lekker saad en werk en maak nat. voer, haal eiers uit. Hier is 'n pic van C0bi wat Daisy voer, hy is sommer baie lief vir diere hoor.
Hi Chester jy is geseend om sommer so 2 kleinkinders by te kry. Ek wens ek kon ook vir Miss Daisy kom bottel gee, sy is pragtig. Laat my so dink aan die plaas toe ons klein was. Ons het altyd die varkies so groot gemaak.

No comments:
Post a Comment