An Old Irish Blessing ... May the road rise up to meet you.May the wind always be at your back.May the sun shine warm upon your face,and rains fall soft upon your fields.And until we meet again,May God hold you in the palm of His hand.

"It is said some lives are linked across time. There are certain people connected by an ancient calling that echoes through the ages....destiny."

Life is a fleeting moment. Why live life in moderation and control when it lasts so short a time. Love until you drown in the happiness, laugh until the air you breath escapes you, cry until your tears are dry and live like the next second death will take your soul. Life is yours to live, and live it you must, not in the fear of what is to come next. That Next Place is waiting for you. It waits, in the hope that you will come fulfilled and ready, not in longing and regret.

Thank You For Being a FRIEND!*°•.¸☆ ★ ☆¸.•°*”˜˜”*°•.¸☆♥Ƹ̵̡Ӝ̵Ʒ..•°*"˜ ☆ ¸..•´¨¨)) -:¦:-.(ړײ)/       ¸.•´….•´¨¨)).«▓       ((¸¸.•´ ¸.•´.-:¦:-. ╝╚ ….. ... `♥♪♫-´¯

Wishing you a wonderful new week..Like little birds, we only fly when we get shaken out of our nests; and develop the strongest wings only when we try them against the wind. The dove in a fable, was perturbed because the wind ruffled its feathers, but without that air it could neither soar nor live. In struggle, it is prudent to not wish away every opposition. It is better to meet and master our difficulties that faith can be made stronger through conflict.~Leroy Brownlow~With much love allways

Monday, July 5, 2010

My wiele is so bietjie pap ...

Regtig, ek jok nie, miskien is dit te veel lees by al die mooi blogs en dan sukkel ek om aan die gaan te kom. Alles gaan agteruit, my venster kan jy amper nie meer deur sien nie, en die stryk goed hoop op. Ek was en vou so 'n bietjie op waar ek kan, maar soos huiswerk is daar geen einde nie. Man ek moet erken ek het nog nooit baie van huiswerk gehou nie. Doen dit maar net omdat hier geen Agnus is nie.



Man dit was nou 'n oulikke ousie, sy het eers daar by my Takeaway gewerk en ek het haar sommer baie gelike. Ons werk van 6 uur vroeg tot6 uur laat dan is dit huistoe, kosmaak en kinders versorg. Toe raak sy mos preggies met Petrus se kinders, ja 'n tweeling. Maar sy werk nog tot ek eendag vir haar gese het"Agnus kom bly daar by my huis, dan kan jy dit mos maklikker wat en nie so te moet travel nie. En dis nou amper 7 maande jou pensie word darem lekker groot." Hulle geselse en besluit ja dis 'n plan, en toetrek sy ook sommer in. Al wat sy moet doen is skottlegoed was, kombuis skoenmaak en sien dat die honde kos en water het, en dan in die middag vir die kinders 'n broodjie maak as hulle van die skoolbus afkom.

Een aand klop sy aan die venster om my wakker te maak, en dis tyd dat ons hospital toegaan, daar trek ons twee na die mission hospital in Pinetown. Nou laat ek julle vertel, ek was nog nooit so snaaks aangekyk soos daardie dag,Nee ek jok, die dag dat Ek vir Agnus gaan haal het met die twee babies, toe mos jy sien, Wat maak die wit vrou hier?Ek dra haar tassie en sy dra babies. Na 'n paar maande besluit sy om eerder terug te trek en naby haar ma te gaan bly. Dis nog die tyd dat daar baie taxi probleme was.(so 25jaar gelede)

Weet julle daar is tog goed onder die mense, maar dinge het nou so verander daar, ek het laas gevoel ek hoort nie meer daar nie, 'n vreemdeling. Maar tog Afrika het diep spore getrap in ons harte, en wanneer ek so na YouTube kyk na wat daar aangaan, dan kry ek so 'n hartseer gevoel vir die wat agter gebly het.

Nou die post het sy eie gang geloop, glad nie soos ek vou nie, maar dis alraait so. My kleinseun kuier op die oomblik vir die 2 week skool vakansie. Ons het nou 'n routine eers moet die skape en hoenders kos kry, dan haal ons die honde se slaap jakkies af en gee hulle 'n bietjie droe kos. Dan maak ons ontbyt, vars eiers en roosterbrood. Dis net vrek koud hier, vandag het die son glad nie geskyn nie, 'n regte grys dag. Laat middag het ek vuur in die kaggel gemaak om die huis lekker warm te maak. Dan het ons nog die aftree plasie wat aandag soek .... more oggend vroeg opstaan vir werk.

Fluit fluit my storie is uit
Groete uit Australia
Rina

2 comments:

  1. Hoop jy kry gou weer jou 2de asem ! :)

    ReplyDelete
  2. Hi Paula I have no idea why your comment won't show but thank you anyway.Have a nice day and don't work to hard.
    Rina

    ReplyDelete