An Old Irish Blessing ... May the road rise up to meet you.May the wind always be at your back.May the sun shine warm upon your face,and rains fall soft upon your fields.And until we meet again,May God hold you in the palm of His hand.

"It is said some lives are linked across time. There are certain people connected by an ancient calling that echoes through the ages....destiny."

Life is a fleeting moment. Why live life in moderation and control when it lasts so short a time. Love until you drown in the happiness, laugh until the air you breath escapes you, cry until your tears are dry and live like the next second death will take your soul. Life is yours to live, and live it you must, not in the fear of what is to come next. That Next Place is waiting for you. It waits, in the hope that you will come fulfilled and ready, not in longing and regret.

Thank You For Being a FRIEND!*°•.¸☆ ★ ☆¸.•°*”˜˜”*°•.¸☆♥Ƹ̵̡Ӝ̵Ʒ..•°*"˜ ☆ ¸..•´¨¨)) -:¦:-.(ړײ)/       ¸.•´….•´¨¨)).«▓       ((¸¸.•´ ¸.•´.-:¦:-. ╝╚ ….. ... `♥♪♫-´¯

Wishing you a wonderful new week..Like little birds, we only fly when we get shaken out of our nests; and develop the strongest wings only when we try them against the wind. The dove in a fable, was perturbed because the wind ruffled its feathers, but without that air it could neither soar nor live. In struggle, it is prudent to not wish away every opposition. It is better to meet and master our difficulties that faith can be made stronger through conflict.~Leroy Brownlow~With much love allways

Tuesday, May 24, 2011

Nog 'n ou storie ...

# Chester
Gold Member


Het net gou terug gekyk na my post "Going Bush" net om seker te maak ek het nog nie vir julle die storie vertel. Kersdag 2 jaar terug, sit manlief en kuier op EBay, ons het net die stukkie hemel gekoop en wonder hou ons dinge gaan doen. Ek kom uit die kombuis en vra wat maak hy, kyk karavanne se hy, hier's een vir cheap en net 1 min oor. Wil nog vra wat dink hy doen hy, cheap ek like van cheap, jag hom daar af en sit my bid in, koop net daar vir my 'n karavan. Nou om die ding by die plaas te kry, nie tyd gehad om mooi te lees nie, die towbar het erg roes, geen lisensie nie, tyres is amper op maar sy lek nie, and that a good thing. Boer is nou nie gelukkig nie, hy moet nou plan maak, maak so 'n ding met yster en nuts & bolts by die werk, gooi 'n mattrass in die stasiewa en daar gaan ons. Nou ons volg nie altyd all die reels nie en besluit vandag hak ons karavan, dit reen en ons koes maar die Cops. Dis 'n lang pad plaas toe amper 8 uur se ry want Manlief wil nie te vinnig ry nie, net ingeval, sy nerves kan dit ook nie meer hou nie.

Dit het lekker gereen en die grond is maar sag, so ons haak haar af, level dit sodat ons nie afdrane rol nie. Bad sommer in een van daardie kinder plastic skulpie, daar buite. Ry dorp toe, kry the nodige en bekyk daardie karavan en groen skulpie bad so van die pad af, o koek jy sien alles van die pad af. Dink nou net wat gaan hulle se van ons nudiste kamp en hulle is nog nie eers 'n paar uur hier nie. Manlief moet maar daardie ding skuif en van voor begin.

Het julle al die TV program gekyk Changing rooms waar hulle die blik verf oop maak, wel die volgende keer laai ons die compressor in en 'n blik verf, hy moet nou skoon gemaak word en geverf word. Manlief maak daardie blik verf oop en se nee, ek se ja, hy begin maar verf en skud kop, pers kan nie wees nie. Hy kan maar net nie gewond raak daaraan nie, either you like it or you don't maar almal weet van die purple caravan

--------------------------------------------------------------------------------
#2 Guest_Mauritz_*

Group:
Guests Posted 16 January 2008 - 08:36 AM



Sit pics op van die Purple Flowerchild Caravan en baba bad - dan sit ek pics op van ons blikhuis

--------------------------------------------------------------------------------
#3 JayJay

Gold Member


Het jou gecheck van die begin af -daai karavaan wat julle gekoop het vir somma cheap, plaas toe gevat het - ek dink jy't nog pics opgesit, of het ek die kat aan die gat beet?
As ek nie te gesuip is nie, het jy op een van my threads van braaipap geanswer dat julle hier deer Newcastele ry plaas toe, en vi my mieliemeel sal aflaai as ek so erg gestres is??
Lekker Chester!! Wanneer gaan ons - ('n moerse klomp mense!) daai braai bou??? Jy moet net kans gee dat ons settle!!
Groete



Life is about attitude
--------------------------------------------------------------------------------
#4 chester


Ek sal try, my photo attachments werk nie altyd so lekker nie
Ok Sy's op, Vir net $300 het 'n ek droe bed om in te slaap. In die agter grond is die fence wat al die pad on die plek gaan wees eendag, Check my bad so bo op daardie water tank, net reg vir 'n bietjie water te vang. Die yskas onder die pink plastic het ek ook cheap opgetel vir $10, en het lekker gevries.


--------------------------------------------------------------------------------
Chester
Dit lyk baie gemaaklik, kan ons maar ruil Toemaar goed things come to everyone that waits, only I have been waiting forever, wanting to live as self surfficeintly as possible, grow my own food, keep chooks for eggs and just become a hermit. Only don't take my computer away.

JJ no problems with the mielie meel, just say when. Need lift from the Airport ? maybe stay over a few nights.
--------------------------------------------------------------------------------
#7 Nilo

Citizen

Julle ek kan nie wag vr daai lekker bymekaar kom nie!!!

--------------------------------------------------------------------------------
#8 Suidwes


Blikhuis oppie 'plaas'. Die pics het ek geneem, die eerste dag toe ek na die plek kom kyk het. Grond is 10 akker groot.



Hi Mauritz...

Hoe lank het julle al die stukkie grond en wys bietjie fotos van hoe dit nou lyk.

--------------------------------------------------------------------------------
#9 Guest_Mauritz_*

Group:
Guests Posted 16 January 2008 - 08:52 PM

Suidwes, on Jan 16 2008, 03:43 PM, said:

Hoe lank het julle al die stukkie grond en wys bietjie fotos van hoe dit nou lyk.


Ons is net so oor die 2 jaar oppie 'plaas'. Ons kan nog 'n huis op die 10 akker bou, maar kan dit nog nie onderverdeel nie. Ek het dit gekoop omdat dit op 'n hoek is en dit onderverdeel kan word, indien nodig.

Ek wik en weeg om die blikhuis in iets unieks om te sit - 'n meer Japanese ontwerp. Ek wil alles self doen - die tyd is net nie altyd daar nie - ons is mos sonder die 'handjies'.

Die 6 perde en 5 honde (wat so groot soos perde is), 3 kinders en 'n besigheid in die doeke stadium innie gatkant van Aus - maak die tyd 'n relatief ingewikkeld konsep. Ek sal die plek seker regkry as ek so 80 is.

Ek sal later iets oor die 'plaas' & plot bedrywery skryf en ook fotos plaas, want dit is wat baie mense in Aus doen. Dit is soortvan bie mense se droom - 'n stuk grond met kalkoene, pampoene en 'n perd wat bokspring - julle weet mos.

This post has been edited by Mauritz: 16 January 2008 - 08:53 PM

--------------------------------------------------------------------------------
#10 Annette


nou's ek verlief. Daai pers karavaan is NET FANTASTIES!!!

No comments:

Post a Comment