An Old Irish Blessing ... May the road rise up to meet you.May the wind always be at your back.May the sun shine warm upon your face,and rains fall soft upon your fields.And until we meet again,May God hold you in the palm of His hand.

"It is said some lives are linked across time. There are certain people connected by an ancient calling that echoes through the ages....destiny."

Life is a fleeting moment. Why live life in moderation and control when it lasts so short a time. Love until you drown in the happiness, laugh until the air you breath escapes you, cry until your tears are dry and live like the next second death will take your soul. Life is yours to live, and live it you must, not in the fear of what is to come next. That Next Place is waiting for you. It waits, in the hope that you will come fulfilled and ready, not in longing and regret.

Thank You For Being a FRIEND!*°•.¸☆ ★ ☆¸.•°*”˜˜”*°•.¸☆♥Ƹ̵̡Ӝ̵Ʒ..•°*"˜ ☆ ¸..•´¨¨)) -:¦:-.(ړײ)/       ¸.•´….•´¨¨)).«▓       ((¸¸.•´ ¸.•´.-:¦:-. ╝╚ ….. ... `♥♪♫-´¯

Wishing you a wonderful new week..Like little birds, we only fly when we get shaken out of our nests; and develop the strongest wings only when we try them against the wind. The dove in a fable, was perturbed because the wind ruffled its feathers, but without that air it could neither soar nor live. In struggle, it is prudent to not wish away every opposition. It is better to meet and master our difficulties that faith can be made stronger through conflict.~Leroy Brownlow~With much love allways

Wednesday, August 5, 2009

'n Lappies Komberse

Die lewe is soos 'n lappies komberse, elke ervaring wat ons gehad het, dinge wat ons gedoen het en plekke waar ons was. Baie kan ons nie eers meer onthou nie. Maar hulle het 'n manier om weer hulle kop uit te steek, soos Jackie en die hoenderhaan, dit was so lank terug my kinders was nog in laer skool en nou is ons al ouma en oupa. Nog 'n wonderlukke tyd in ons lewe.Een ding wat ek nou besef vandat ek hier begin skryf het, is dat dit nie altyd so maklik is nie en dan probeer ek dit nog in afrikaans my tweede taal. My ouers was wel afrikaans maar ek het engels skoolgegaan, so ek meng maar lekker veral as ek woorde vergeet. Snaaks as jy in 'n ander land woon en jy praat nie meer jou taal nie, verloor jy die taal naderhand veral die kinders. Soos met baie dinge, if you don't use it you lose it Betsy, miskien moet jy afrikaanse kinder boekies begin skryf, jy het 'n wonderlukke manier van vertel by voorbeeld 'n Engel in Perth. Weet iemand miskien wat het van Dalene Matthee geword, skryf sy nog? Ek sal graag een van haar nuwe boeke wil lees. Het die Cirlces in the Forest DVD gekoop 'n rukkie terug, dit het mooi herhinneringe van die Knysna/George area terug gebring vir my. Ons het ook 'n hele boks Leon Shuster DVD's gekoop maar hulle wil nie werk/wys nie. Wie onthou die TV serial Poppie......... dit was lank terug. Miskien moet ons DVD begin swap, sakdoeke uit haal en lekker verlang na die goeie ou dae Maar hier in Oz is daar net so lekker nuwe ervaring, nuwe dinge om te doen en sien. Kry daardie pad kaarte uit, pak 'n mandjie met pad kos, kook eiers, toebroodjies en 'n vlessie vol koffee en vat die pad. Gaan uit vir die dag al is dit net na die park of strand. Nie ver van ons af is daar 'n park "Camelia Gardens" naby Miranda (Sydney) met die mooiste plante en watervallejies en dammetjies. Die kleintjies geniet dit so om die eendjies brood te voer en piekniek te hou. Nou moet ons opmaak vir die tyd wat ons te bang was om uit te gaan en geniet die vryhied.

Comments:

Hi Rina, jammer om die draer van slegte nuus te wees maar Dalene Matthee is verlede jaar (?) aan 'n hartaanval oorlede. Sy het 'n paar boeke na Kringe in 'n bos uitgereik... Toorbos, Brug van Esels, Pietronella van die Kaap ens.

Hi Rina, Ek dink weer dis wonderlik om so in jou tweede taal te skryf, maak nie saak hoe die woorde uitkom nie, ek verstaan wat jy se. Hou aan post, ek geniet dit. Sorry om te se maar Dalene Mathee is al omtrent 2 jaar gelede dood. Ek het haar manier van skryf geniet.Moet nou gaan, kry iemand vir tee vanoggend. Ek is so bly vir die geselskap. Groete Betsy

Tot ons mekaar weer ontmoet
Groete Rina

No comments:

Post a Comment