Ons het die tasse en 2 streppies sakke met net genoeg beddegoed en my nuwe mooi gordyne, en so mooi wol tafelmat, natuurlik was ons oorgewig, maar die antie worry nie te veel nie. Gelukkig was dit winter en kinders kon hul Doc Martins en leer jasse dra, anders mos ons inbetaal het. Die tafelmat ding het ek daar by Granny Mouse gekoop daar in die Drakensberg, het altyd die padteken gesien oppad kosskool toe, en wat toe sommer eendag die afdraai en kom op die mooiste plekkie af, met kamers te huur, winkel en oulikke eetplekkies, wonder of dit nog bestaan?
Liewe seun mos kosskool toe gaan, dis nou na ML hom gevang rook het, en sommer 'n paar andergoed. Daar het die Boertjies hom lekker uitgesort, hy will mos hulle shit gee. Oupa was 'n boxer en ken mos, maar seun wil nie praat nie. Die skool was dual meduim, huis moeder roep my in, verduidelik mooi waar die geswelde oog vandan kom. Die huis was maar stil as hy nie daarwas nie, altyd besig met fietse regmaak en tennisballe slaan. My hart is nie lekker sonder my oudste nie. Klein seun aart so mooi na sy pa, ry al daardie peewee dat die stof so staan.
Ons vlieg laat aand so oor Sydney se liggies, wat 'n wonderlikke prentjie, soos by die venster van die vliegtuig uit, jou maag is skoon vol skoenlappers, I think that was a direct translation, 'n nuwe lewe in OZ en met blink oe loop jy uit die lughawe uit, na 'n nuwe bladsy in jou 'journey to OZ'. As daar maar net iemand was wat vir jou kom dagse het en saam 'n koppie koffee kon gaan drink, jou aflaai by jou blyplek, sal dit nou nie lekker wees nie. Iemand wat weet hoe dit voel om jou land te verlaat, nie omdat jy regtig wil nie.
Maar ons is mos 'n tuff klomp mense, ons gaan OZ ons huis maak, ons kinders veilig grootmaak, put on our happy faces even if we don't want to sometimes. What a mad house looking for a place to stay, car to buy, tax file numbers and visit to the Bank. I personally think it is the most stressfull time, but it's sort of different, your more relaxed. We come with expectations making house hunting difficult, and with the housing retail market as it is, it might be better to not look for your dreamhouse, but something cheaper and make do for the first year. Who gives anyway, as long as it clean. Not everyone comes with a huge bank balance and for the ones, us middle class people........ who are afraid they won't make it, no one will judge you if you drive a cheap car or don't have the fancy BBQ cooker with the outdoor kitchen thingy....ask for help if you want to, we will help if we can
Comments:
Hi Rina en familie, Thanks for the insight into your firsthand experience of Australia, Sydney. Alle sterkte vir julle as gesin daar in die nuwe land, wat 'n avontuur! Ons gaan Julie maand oor maar dit voel nog so ver.Geniet al die nuwe dinge, dink aan julle.Groete, ILze en Jaco
Dankie dat jul die ondervinding met ons deel. Ons sal sekerlik meer gereed wees vir die trip. Ons drink in die gees daai koffie saam met julle.
Ag Rina, nou verlang ek sommer terug! Granny Mouse was my favourite plek om te gaan teedrink of Sondagmiddag te eet. Dit bestaan beslis nog, my skoonouers eet baie daar. Waar het jou seun skoolgegaan? My skoonpa was 'n koshuisvader in die Natal Midlands
Until nexttime
No comments:
Post a Comment