An Old Irish Blessing ... May the road rise up to meet you.May the wind always be at your back.May the sun shine warm upon your face,and rains fall soft upon your fields.And until we meet again,May God hold you in the palm of His hand.

"It is said some lives are linked across time. There are certain people connected by an ancient calling that echoes through the ages....destiny."

Life is a fleeting moment. Why live life in moderation and control when it lasts so short a time. Love until you drown in the happiness, laugh until the air you breath escapes you, cry until your tears are dry and live like the next second death will take your soul. Life is yours to live, and live it you must, not in the fear of what is to come next. That Next Place is waiting for you. It waits, in the hope that you will come fulfilled and ready, not in longing and regret.

Thank You For Being a FRIEND!*°•.¸☆ ★ ☆¸.•°*”˜˜”*°•.¸☆♥Ƹ̵̡Ӝ̵Ʒ..•°*"˜ ☆ ¸..•´¨¨)) -:¦:-.(ړײ)/       ¸.•´….•´¨¨)).«▓       ((¸¸.•´ ¸.•´.-:¦:-. ╝╚ ….. ... `♥♪♫-´¯

Wishing you a wonderful new week..Like little birds, we only fly when we get shaken out of our nests; and develop the strongest wings only when we try them against the wind. The dove in a fable, was perturbed because the wind ruffled its feathers, but without that air it could neither soar nor live. In struggle, it is prudent to not wish away every opposition. It is better to meet and master our difficulties that faith can be made stronger through conflict.~Leroy Brownlow~With much love allways

Wednesday, August 5, 2009

Jackie en die Hoenderhaan

Skoonouers kom kuier mos vir so 'n paar maande op 'n keer en dan gaan wys ons mos vir hulle hoe mooi Durban en ongewing is (was) Ons hou piekniks in Mitchell's Park met sy mooi blomtuine loop by die hoeke klein diertjies en voels verby en geniet die mooi sunskyn. Wonder of dit nog so mooi is? Anyways ons besluit om suidkus toe te ry so verby Toti is daar mos sulke oulikke pad stalletjies waar jy grassmattjies, avokadoes en piesangs, kraalle en goedjies kon koop, alles so uitgestal orals. Die dag besluit ons om Jackie sy 'n mooi swart spaniel, saamtevat vir die uitstappie. Daar gekom klim kinders uit en voor ons Jackie se lead kon aansit is sy uit by die deur, en sien net hoenders en daar trek sy weg met 'n spoed, roep help niks. Manlief en kinders agterna. Daai hoenders sien gevaar aankom en sit 'n keel op en vlap daai vlekke jy sien net verre trek soos hulle hol agter die gebou om, Jackie en dan Manlief en kinders agterna. Na 'n paar omblikke sien ons hulle weer maar nou is dit Jackie voor manlief op haar hakke met een groot omgekrapte hoenderhaan agter hulle. Dit was nou snaaks almal het hulle vrek gelag. Daardie tyd het ons mos naby Indiers gebly en hulle hoenders het gereeld hulle kanse gewag en oor die heining gevlieg vir so freerange wandeling, so 'n paarjies het in die slaggebly. Jackie kon hoenders vang. Ag ons wou so graag puppies van Jackie kry maar niks werk, sy het sou 'n mooi swart spaniel kerel wat daar gekuier het en ons dink nou gaan ons ouma & oupa word. Kom mos terug van die winkles af en sien net stukkies gordyn by die venster uithang soos sy nes maak, maar weer niks. Dankie vir jou mooi storie Betsy, George klink te oulik, dit het my herhinder aan Jackie.



Hi Rina,Wat het geword van Jackie? My hart verlang vreeslik na Tyson vandag. Mens wonder altyd of hulle ok is. Groete,Betsy.



Sad storie daai een, my skoon sus wou ons spaniels x3 graag aanneem maar hulle was weg vir die naweek en ons het die honde kennels toe gevat, gereelde gaste daar, koste betaal vir die naweek ens. Maar oppad het Jackie glad nie goed gelyk nie, maar daar was geen opsy, ons vlieg daai dag nog. Daar aan gekom hulle vat die 2 hond in maar Jackie was nie meer nie, net so het haar hartjie gaan staan as of sy geweet het ons kom haar nie meer haal nie. Miskien was dit vir die beste



En daar loop die trane

No comments:

Post a Comment