An Old Irish Blessing ... May the road rise up to meet you.May the wind always be at your back.May the sun shine warm upon your face,and rains fall soft upon your fields.And until we meet again,May God hold you in the palm of His hand.

"It is said some lives are linked across time. There are certain people connected by an ancient calling that echoes through the ages....destiny."

Life is a fleeting moment. Why live life in moderation and control when it lasts so short a time. Love until you drown in the happiness, laugh until the air you breath escapes you, cry until your tears are dry and live like the next second death will take your soul. Life is yours to live, and live it you must, not in the fear of what is to come next. That Next Place is waiting for you. It waits, in the hope that you will come fulfilled and ready, not in longing and regret.

Thank You For Being a FRIEND!*°•.¸☆ ★ ☆¸.•°*”˜˜”*°•.¸☆♥Ƹ̵̡Ӝ̵Ʒ..•°*"˜ ☆ ¸..•´¨¨)) -:¦:-.(ړײ)/       ¸.•´….•´¨¨)).«▓       ((¸¸.•´ ¸.•´.-:¦:-. ╝╚ ….. ... `♥♪♫-´¯

Wishing you a wonderful new week..Like little birds, we only fly when we get shaken out of our nests; and develop the strongest wings only when we try them against the wind. The dove in a fable, was perturbed because the wind ruffled its feathers, but without that air it could neither soar nor live. In struggle, it is prudent to not wish away every opposition. It is better to meet and master our difficulties that faith can be made stronger through conflict.~Leroy Brownlow~With much love allways

Tuesday, May 24, 2011

Gooi nog 'n doop ...

Just been going through all the old posts on SAForum and found one I never transvered here, so nou it's here and I still have strong feelings on the subject. There was one particular person on that forum that wrote and in every post mentioned what a great time he and his mates had drunk as skunks ... is it not possible to have a fun time without alcohol or at least in moderation. No I don't think I just cranky....

Man hier is nou 'n ding wat nie so lekker by my sit, en ongelukkige gaan ek 'n paar Saaffers goed nors maak. Hoe is dit dat drank so 'n groot problem geword het, ons manne is so trots op hulself..........
Ek self was met so 'n man getroud en het so 'n skoonpa gehad. Die dinge wat hulle aangevang het, laat my skoon skaam kry vir hul ontwil.

Die tyd saam met my eerste man, was beslis "an eye opener" in baie opsigte, geweld en baie beklei en sommer alles wat by dit gaan. My twee seuns was al waaraan ek kon dink, en as ek dit kon help sou hulle nooit hulle gesin so behandel nie. Hy wou skoon sy eie kind laat aanneem en dit is waar ek die lyn in die sand getrek het. My tweede man het ook in so 'n huis groot geword maar het goed gesien wat dit aan sy gesin gedoen het. Skoonpa het sommer daar in die tuin uitgepas, nadat hy daardie bottel klipdrief in die ventsterbank leeggemaak het. More moet hy maar weer een gaan koop, of 'n boks wyn. Hy vra mors eendag vir my om vir hom 'n boks wyn te koop, man ek kry toe die slegster asyn wat te kry was, hy trek sy bek so en kla, suip dit maar alles op. Wel dit was die laaste dat hy my weer gevra het

Manlief vertel stories van skoonpa wat jy maar net jou kop kan skuid. LM het by die vliek gewerk vir saakgeld, en daar sien hy mos sy fiets wat gesteel was en vang die klein vetter en sleep hom polisie kantoor toe. Die kops kom neem 'n statement by die huis, skoonpa is in die tuine besig en sien net die kar in sy driveway en gaan blaas ook sommer die tyres af. Natuurlik vang die kops hom met 'n stokkie nog in die hand. Hy mos maar tyre opblaas met 'n fiets pump.

Ek het ook teen my better wete my VW beetlejie by my skoon ouers se huis gelos omdat ons Namiba toe is vir 2 jaar en maak toe mooi reelings om dit te stuur. Man Hy was toe mooi kort aan drank geld en verkoop toe sommer my karretjie vir spares. Ek hoef nie vir julle te se hou kwaad ek was nie.

Vandag sit ek die TV aan en daar is DR Phil en sy Vrou Robyne besig om met so 'n jong 15 Jarige seun te praat wat nog nooit sy pa nugter gesien sien het nie, jy kan sien en hoor die pyn in die kind, die haat in sy vrou se stem vir wat hy geword het. Is dit wat Julle wil he?

Ek het geen probleem met 'n glasie wyn met ete nie, of 'n paar biere met 'n vlies braai, maar om misbruik te maak is nie reg nie.

Until nexttime
Rina

3 comments:

  1. Ek's 'n trotse Saffer, maar oor hierdie onderwerp kan ek boekdele skryf, veral die "te" deel. Ek sien so baie van ons jongmense wat hier in die buiteland werk en swaarkry en huistoe verlang ... en liewerste ipv se ons wil terugkom, hulle naweek na naweek vergryp aan drank. Wanneer sal mense tog besef jy kan nie probleme wegdrink nie

    ReplyDelete
  2. Ek moet erken ek is baie lief vir my glasie rooiwyn, maar daar is natuurlik 'n reuse verskil in die saak. En sonder om dit hard te se, ek "lecture" my skoonpa elke keer as ons gaan kuier om hom te gedra voor die kinders. Tot dusver, 6 jaar aan, nog goed.

    ReplyDelete
  3. Yep - ek geniet my biertjie of doppie nou en dan, maar hierdie gesuipery maak my mal. Dit het begin in die army, en lyk my vandag is dit die nasionale boer tradisie - suip tot jy le.

    Nie dat die blerrie Aussies veel beter is nie - binge drinking is die nasionale sport veral tussen jongmense.

    ek haat dit met 'n passie. Daar is niks so pateties soos 'n blerrie alkoholis nie.

    ReplyDelete